Archive | News RSS feed for this section

Nasionale skou 2013

26-30 Augustus 2013 Program Maandag 26 Augustus 2013 Diere arriver. Stalle word reggemaak. Verwelkomings “stokkies-braai” vanaf 17h00. Oorhandiging van vertooners inligting. Geselige saam kuier. Dinsdag 27 Augustus 2013 Koffie/tee, beskuit & muffins in Limousin tent vanaf 7h30. Voorbereiding Middag ete Vroue Mini Inligtingslesing (Limousin 14h00. Beoordeling van stalle vanaf 14h00. Boere Braai – almal kuier [...]

Read full story Comments Off

Kriteria: Pfizer se teelbul van die Jaar

Die Pfizer bull van die jaar word op vier skoue beoordeel naamlik Vryburg, Royal, Pretoria en Windhoek. Lees meer

Read full story Comments Off

SPOG GELEENTHEID VIR TWEEDE JAAR AANGEBIED

Ons is trots om ons tweede Elite Versveiling aan te kan bied op Vrydag 28 September 2012 te Lekoa Lodge naby Villiers om 17h00.

Read full story Comments Off
Limousin Cattle

MIK VIR SPIERE, NIE VET.

Die enigste manier om meer vleis te produseer, is om die gewig van die spiere te vermeerder en die produksie van vet te verminder sonder om dier se raam groter te maak.

Read full story Comments Off